Ons hart is dat God julle lewens met Sy teenwoordigheid oorspoel/volmaak sodat daar nie ’n stukkie van julle lewens is wat nie deur God se teenwoordigheid geraak word nie.
Eredienstye: 09:00 - 10:30
Efesiers 3:19 Die Boodskap:
Mag God julle lewens met sy teenwoordigheid oorspoel sodat daar nie ’n stukkie van julle lewens is wat nie deur God se teenwoordigheid geraak word nie.